​9 klein swembaddens om in af te koel

Johannes van Graan Johannes van Graan
Hochwertige Stahlwandpools mit langer Haltbarkeit, Pool + Wellness City GmbH Pool + Wellness City GmbH 泳池
Loading admin actions …

Danksy slim ontwerpers/bouers, het mens glad nie baie spasie nodig vir ‘n stylvolle swembad nie. Soms hoef mens nie eers ‘n gat te grawe om daardie aanloklike blou ontwerp in jou agterplaas te geniet nie!

En met somer net om die hoek het ons besluit dis die perfekte tyd om so paar swembaddens te aanskou wat perfek inpas in hul klein omgewings (aangesien nie almal van ons gelukkig genoeg is om ruim erwe en tuine te kan hê nie) en ewe veel styl en plesier verskaf.

Jy kan dalk net stilsit terwyl jy afkoel in hierdie een, maar jy gaan beslis stylvol lyk terwyl jy dit doen!

homify 泳池 泳池

Dalk nie diep genoeg vir duik nie, maar jy kan beslis nog ‘n goeie tyd geniet in hierdie stylvolle model.

Kyk net watse verskil maak die ekstra bykomstighede aan hierdie oulike ontwerp.

En natuurlik kan ons nie vergeet van die opblaas opsies nie, aangesien hulle net so stylvol en prakties is!

En gepraat van buite kuier, kyk bietjie na hierdie 10 foto’s van braaiers perfek vir Suid-Afrika.

Dié koeëlronde ontwerp met sy klip- en staal afwerkings wys hoe pragtig die rustieke- en moderne style kan saamwerk.

homify 泳池 泳池

Daar is dalk bietjie gegrawe vir hierdie een, maar dit vat beslis nie die hele erf op nie.

Ons almal weet mos dat ‘n paar borrels ekstra plesier aan ‘n sosiale geleentheid kan gee!

Ons stem belis vir hierdie houtdek wat soveel styl en potensiaal aan hierdie erf verskaf.

Piscines Fidji, Woodline Woodline

需要請人幫你裝潢設計或蓋房子嗎?
馬上找專業人士!

我們雜誌的焦點