​15 houtmeubels vir jou huis

要求報價

此為無效的號碼。請確認你的國碼、已去除前缀的 0 ,還有電話號碼是否都正確。
點擊 '送出' 的話,代表我已詳閱 隱私政策 並同意當我請求支援時,homify可以使用我之前提供的資料.
小提點:只要發電郵給 privacy@homify.com,你就能隨時撤回我們的使用權限。

​15 houtmeubels vir jou huis

Johannes van Graan Johannes van Graan
 客廳 by Andrea Stortoni Architetto, 現代風
Loading admin actions …

Daar is soveel redes hoekom hout een van die gewildste opsies is vir meubels: dit pas in by letterlik enige ontwerp (van modern en rustiek tot minimalisties en Skandinawies); dit verleen ‘n warm en verwelkomende styl aan jou huis; dis fantasties prakties; ens. 

Vandag beloer ons 15 voorbeelde van meubelstukke (gekerf uit hout, natuurlik) wat styl én funksionaliteit aan jou huis kan besorg. Sal jy hierdie self kan bou? Gaan jy ‘n professionele skrynwerker benodig? Kyk en besluit maar self…

 房子 by Casas inHAUS, 現代風

需要請人幫你裝潢設計或蓋房子嗎?
馬上找專業人士!

挖掘更多居家設計的靈感!