​20 maklike wenke vir ‘n pragtige tuin

Johannes van Graan Johannes van Graan
Dom w Bielicach, Karolina Ossowska Pracownia Architektury Wnętrz Karolina Ossowska Pracownia Architektury Wnętrz 庭院
Loading admin actions …

Ons almal weet hoe belangrik dit is om ordentlike aandag aan jou tuin en erf te gee, maar somtyds spandeer ons meer tyd aan die binneste spasies van die huis, soos die sitkamer en kombuis. Groot fout! Want alhoewel gaste nou nie noodwendig altyd jou tuin aanskou nie (veral nie die een agter jou huis nie), beteken dit nie jy kan dit sommer net so afskeep nie!

Maar ons verstaan ook dat daar nie altyd genoeg tyd in die dag (self die week) is om elke vierkante meter van jou erf pragtig te maak nie, en dis hoekom ons hierdie 20 voorbeelde saamgestel het. Beloer gerus hoe hierdie 20 tuine, erwe en stoepe sprankel van styl d.m.v. eenvoudige wenke soos gekleurde klippies, asimmetriese (of selfs simmetriese) uitlegte vir jou plante en blomme, silwerskoon voetpaadjies, “turf” (dit spaar soveel water!), en nog vele meer…

需要請人幫你裝潢設計或蓋房子嗎?
馬上找專業人士!

我們雜誌的焦點