Stoepvloere: 16 stylvolle idees

Johannes van Graan Johannes van Graan
Lounge set para terraza de la línea Beat de Wedgewood Furniture, Wedgewood Furniture Wedgewood Furniture 露臺
Loading admin actions …

Wanneer dit by stoepe, balkonne en ander areas buite die huis kom, fokus heeltemal te veel van ons op meubels, beligting en dekor – en alhoewel hierdie faktore van die uiterste belang is, vergeet die meeste van ons van ‘n ander baie belangrike element: die vloer.

En gelukkig is ‘n houtdek nie ons enigste opsie vir ‘n kuier/ontspanningsplekkie nie – klip, baksteen, marmer, konkreet, “turf” en ‘n trop ander keuses kan net so pragtig lyk, afhangende, natuurlik, van jou styl, die grootte van die stoep, die bypassende faktore (soos die beligting en dekor), ens.

Kom ons beloer 16 voorbeelde van pragtige stoepe wat beslis die regte keuse gemaak het i.v.m. vloere.

需要請人幫你裝潢設計或蓋房子嗎?
馬上找專業人士!

我們雜誌的焦點